2008-08-24 » New York (Engels: State of New York) is 'n deelstaat in die Middel-Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika. New York is ten opsigte van sy bevolking die derde grootste deelstaat. Dit word in die noorde deur Kanada (Quebec) en Ontariomeer, in die ooste deur Vermont, Massachusetts en Connecticut, [...]